JEUGBEDIENING
As deel van 'n proses van kritiese evaluering van ons huidige Jeugbediening, versoek ons ouers, jongmense en belangstellendes om die volgende vraelys te voltooi en per epos aan ons terug te stuur. Let op dat daar 'n vorm vir laerskool en hoërskool is. Vul asb. die toepaslike vorm in en kliek op die stuur-knoppie onderaan om dit vir ons te epos.
(Indien jou rekenaar dit nie korrek wil oopmaak nie, druk dit gerus uit, voltooi dit en gee dit by die kerkkantoor af.)